Tennis Super Squad Uitnodiging

17 Jun 2012

TENNIS SUPER SQUAD UITNODIGING 2012 VIR ALMAL

2 4 Julie 2012



Oefenstrategie:

Elke individuele oefensquad sessie sal n spesifieke tema h.
Spelers sal onderling tussen die verskillende werkstasies ruil.
Elke speler sal eers vooraf n fiksheidstoets volgens hul onderskeie ouderdomsgroepe moet slaag (Toetse begin op Maandag om 09:00).
Daar sal ontwikkeling en verbetering wees van dag tot dag.
Alle vaardighede wat tydens groepafrigting aangeleer is, sal vasgel word.

Maan/Dins/Woens van 09:00 tot 16:00by WELGEMOED TENNISKLUB.

Middagete van 12:00 13:30.

R600 per speler vir 3 dae.

Bespreking van inskrywings voor 22Junie 2012.


Alle spelers moet eers van die volgende faktore seker maak voordat hul hulself aan die oefensquad inskryf:

Jy as speler moet genoeg potensiaal h.
Jy moet genoeg toewyding en n wil vir oefening h.
Jy moet die volle ondersteuning van jou familie h.
Jy moet tyd vir jou tennis en fiksheid maak.
Jy moet n professionele struktuur ontwikkel.
Jy moet n strewe vir sukses h.


VONNIE MOSTERT
082 414 9915
vonnie2@telkomsa.net
x